Go Back
Report Abuse

Die Ark Dierekliniek

Die Ark Dierekliniek Directory Logo
Die Ark Dierekliniek Directory Logo

Description

Welkom by die Ark Dierekliniek.

Die Ark Dierekliniek is geleë in een van die oudste geboue in die historiese dorpie Paarl, die hart van die prentjie mooi Boland.

Die Ark Dierekliniek onder leiding van Dr Harry Sliep bied ‘n omvattende reeks veeartsenykundige dienste aan honde en katte.

Dr Harry Sliep het ‘n intense belangstelling in siektetoestande van die oog sowel as oog chirurgie. Hy geniet alle aspekte van chirurgie veral die herstel van been frakture asook alle algemene chirurgie.

Die Ark Dierekliniek is goed toegerus om alle roetine sowel as gevorderde prosedures te kan hanteer.

Contact Info

Phone
Address
7 Verster St, Lemoenkloof, Paarl, 7644
Social Info

Location

7 Verster St, Lemoenkloof, Paarl, 7644

There are no reviews yet.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *